Tuesday, November 25, 2008

Kleinfontein

I will be looking into this community too.

This is how their website Starts:

Praat jy Afrikaans ?
Vereenselwig jy jou graag met Christen Afrikaners ?
Is jy moeg vir moord en doodslag om jou ?
Vul dit jou met afgryse om te sien hoe plaasboere een vir een uitgemoor word?
Sou jy wou hê dat jou kinders weet wie Paul Kruger was ?
Is jy lief vir jou land, maar jy het al gedink aan emigreer ?
Het jy al gesê daar is geen toekoms vir jou in die Nuwe Suid-Afrika ?
Sing jy eerder "Uit die blou van onse Hemel" as "Nkosi Sike.."
Vereenselwig jy jou met 'n Westerse kultuur eerder as 'n Afrika kultuur?
Is jy eerder Afrikaner of Boere-Afrikaner as Nuwe-Suid-Afrikaner ?
--------------------------------------------------------------------------------

Hierdie vrae en ander is deesdae algemeen. Indien jy op die vrae hierbo kan JA sê, welkom by Kleinfontein, die gedagte vir die toekoms !
Eie grond, eie mense, eenderse morele waardes en Christelike geloof, eie werk en eie kapitaal.
Kleinfontein Boerebelange is 'n Kooperasie wat praktiese oplossings vir bogenoemde kwelvrae vind.
'n Sprekende voorbeeld hiervan is die Kleinfontein nedersetting buite Pretoria.

Sunday, November 23, 2008

Orania

Die Afrikaner - 'n Moderne inheemse volk: Ek hou van die idee.