Friday, March 4, 2011

BONO


What have you to say about this monument? Perhaps yopu should visit it before you shoot your mouth off about "Killing the Boer"

Carel Boshoff



The architect of one of the more successful intentional communities. It is my pleasure to have met this great man with vision.

What he said at the meeting is that he could not believe that the Afrikaner was just a transient phenomenon to have exsited only for 200 or 250 years - he believed that the culture had more to offer. I do too.

Saturday, November 27, 2010

Volksraad Verkiesing

Sestien organisasies, waaronder die HNP; AWB; die Boerevolk Vryheidstigting; Huis van Oranje; die Verkennerbeweging en die Volksraad Verkiesing Kommissie, het die afgelope naweek 'n leiersberaad bygewoon wat deur die Boere Beskermings-Forum op Springs aan die Oos-Rand aangebied is.

Die Beraad was eensgesind dat 'n demokraties-verkose Volksraad vanuit volksgeledere gekies moet word, wat oor 'n mandaat sal beskik om die Boere-Afrikanervolk se internasionaal-erkende reg op selfbeskikking in 'n eie territoriale gebied herstel te kry.

Enkele modelle vir die fasilitering van so 'n verkiesing is voorgehou. 'n Aantal organisasies op die Beraad het hulle steun toegesĂȘ aan die proses waarmee die Volksraad Verkiesing Kommissie in hierdie verband besig is; en andere het hulle steun daarvoor herbevestig. 'n Opvolg-byeenkoms vir die Beraad sal in Februarie 2011 plaasvind.

Uitgereik deur:
Die Volksraad Verkiesing Kommissie
Paul Kruger
082 267 0364

Saturday, March 20, 2010

Eelam

Let the Tamils be free.